AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Hulleverneuk my met my kr kaart en gee swak diens | #219716

Standard Bank
Hulleverneuk my met my kr kaart en gee swak diens

Ek het 'n paar maande gelede 'n kr. kaart van St bank gekry. Van die begin af het ek probleme met hierie afdeling. My re? ling was dat die minimum paaiement elke 1ste v.d. maand van my privaatrek afgetrek sal word wat ek toe ook moes oopmaak, spesifiek vir hierdie aftrekking. Die eerste maand gaan verhaal hulle toe sommer die volle geleende bedrag van my besigheidsrek! Na vele oproepe het 'n dame ges? dat hulle my kostes sal terugbetaal wat ek moes betaal op my besigheidsrek, aangesien daar nie genoeg fondse was nie. Hier het hulle klaar drooggemaak. Ek het toe gere? l dat ek elke maand die paaiement kontant sal inbetaal en dat hulle uit my rekenings moet uitbly. So doen ek nog elke maand. Vanoggend kry ek 'n sms om my te s? ek is agterstallig. Na vele oproepe moes ek hoor ek gaan rente betaal want my betaaldatum is die 23ste van elke maand, hulle is SIMPEL. Niemand wil my help nie en behandel my asof ek die verkeerde 1 is. Ek wil die geld h? wat hulle my skuld en die datum moet reggestel word wat HULLE verekeerd het en ek weier om enige boetes te betaal, ek het NIKS verkeerd gedoen nie, ek betaal elke maand nog meer as wat ek moet! Dit is power diens!!!

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google