AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - *bleep*! bank na FNB verander-Alles gaan verkeerd | #217235

First National Bank
*bleep*! bank na FNB verander-Alles gaan verkeerd

Ek het Augustus maand 'n FNB rekening oopgemaak in Worcester tak. Aftrekkings sal hulle van *bleep*bank skuif. Ek het die volgende dag 'n staat vir hulle geneem.

Gister (25ste) gaan ek na FNB toe om te luister oor 'n aanlyn overdraft aansoek waar niemand na my toe terugkom nie.Net om seker te maak dat daar fondse in my rekening gaan wees indien my salaris nie op die 25ste in gaan wees nie. (Al my aftrekkings gaan die 25ste af) Daar is vir my ges? ek kwalifiseer nie, en hulle kan ook nie s? hoekom nie... Hulle sal terug kom na my oor dieoverdraft, maar ek hoef nie bekommerd te wees nie, vanaand 12uur as my salaris reflekteer van *bleep* sal die transaksies "meet".

Vanoggend was daar net moeilikheid. Al my aftrekkings gaan toe nog af by my ou *bleep* bank rekening. Watter gemors. Vanoggend 9 uur is ek daar en haar eerste woorde aan my (selfde een wat my rekening oopgemaak het) was "'n Mens groet eers gewoonlik iemand in die oggend". Ek was 2 uur 20 minute by haar wat nie aangenaam was nie. Ek mag nie loop nie, ek moet daar bly en ons moet almal eers bel! Verder word ek nou verplig om my ou *bleep* rekening toe te maak anders kry ek en sy moeilikheid!
Moet ek nou weer skuif?

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Worcester HighStreet

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google