AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Wonga - Waiting for a back payment form Wonga | #216219

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Ek wou geld leen by wonga. Hulle het vir my gese, omdat ek onder debt review is moet ek R850.00 in betaal. Wat klaar vir my snaaks geklink want hoekom moet geld inbetaal om geld te kan leen.

Na n week se gesukkel het vir my n email gestuur en gese ek moet mny bank besonderhede vir hulle stuur. Hulle het my betaling ontvang van R850.00 die leen geld sal in my rekening wees die volgende 24uur. Na 24 uur het hulle gese ek moet nog R1175.00 in betaal om n rekening oop te maak. Ek toe hulle gebel en gese dit onmootlik. Hulle moet maar kansleer en net vir my die R850.00 terug betaal na hoeveel oproep van my af na hulle word daar net elke keer vir my gese hulle werk daar aan Dit vandag 3weke ek nou moeg nogsteeds nie die geld terug nie.

Date:

Company: Wonga

Country: South Africa   City: East London

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google