AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Stanic is besig om ons... te strip | #202432

Standard Bank
Stanic is besig om ons... te strip

Goeie dag. Ek hoop ons kry terug veering. Ons het 'n voertuig deur stanic gekoop in 13 Desember 2006 . So betaal ons elke maand af aan die bakkie. Ons het problem gehad in die begin, maar ons het reelings getref om ander betalings te maak 2 keer 'n maand. Toe die 5 jaar verby was toe word daar vir ons gebel en gese die res waarde moet betaal word. So betaal ons R400 elke 2 weke af in stanic se rekening in. Nou vandag 06 Oktober 2013 is hier 'n voertuig van Stanic om die bakkie te kom haal. Volgens hulle betaal ons nie die voertuig nie. Ons nou so te se... vir dit. Eerste betaal ons rente bo rente na ons 'n vaste rente koers geteken het. Ons wil mense sien oor die hele storie maar ons mag nie volgens stanic.

Asb ons is raad op en nie tevrede met die diens nie.
Baie dankie

Bel ons en ons kan julle die hele storie verduidelik en documente deur stuur van die begin af.

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Cape town

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google