AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Kanselasie van polis | #19167

Outsurance
Kanselasie van polis

Op 11//04/2012 het ek 'Email aan Ernest Gouws gestuur om my Polis te kanseleer. Daar is geen gehoor aan ge gee nie. Verskeie Eposse is ver wissel. - 9 behalwe die oproepe. Die datums is beskikbaar.
Ek het die aftrek order by die bank probeer stop maar soos die bank my mee gedeel het vors die order die rek oop want net Outsurance kan dit kanseleer. Met die gevolg ek het alle in betalings op my rekening gestop. Ek is Staats Pensionaris daar is steeds geld probeer uit trek maar elke keer was daar nie fonse nie. Die koste en rente van die bank sowel as boetes (Rente) beloop al in die duisende. Ek word nou deur prokereurs van die bank gejag en hulle wil my Swart lys. Die Bank het gese ek moet dit op Hallo Peter sit want hulle is ook raad op.
JFH Smit

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: Head Office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google