AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Standard Bank Kredietkaart hou nie by ooreenkoms | #18391

Standard Bank
Standard Bank Kredietkaart hou nie by ooreenkoms

Wat n klomp oningeligte, onbeskofte, sarkastiese personeel werk in Standard Bank se kredietkaartafdeling.
Dit stel die ou bankie in n baie sleg lig. Ek het my kredietkaart vir jare afbetaal nadat ek hulle hulle gebel het en die reeling met hulle getref het. Ek het selfs my kaart opgeknip. Toe ek hulle vir die laaste staat vra en die balans klaar betaal moes ek hoor dat hulle my oorhandig het. En die best van als is my naam is nou by die Crediet Buro gelys en gaan eers in 2014 verwyder word. Om, te dink dat ek elke maand die geld in my kredietkaart inbetaal het en hulle gaan oorhandig my nog steeds sonder om my te laat weet. Hulle het selfs so ver gegaan om geld uit my spaarrekening sonder my toestemming te vat en oorgeplaas na die kredietkaart. Nou ontken hulle dit maar ek het die bewys en gaan nou die Ambutsman kontak.

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Paarl

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google