AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Wesbank - Ente en verleng kontrak na 84 maande | #170565

Wesbank
Ente en verleng kontrak na 84 maande

In 2010 met die resessie het ek onder "Debt Review" gegaan. Einde Nov 2012 was ek in n beter posisie en het die "Debt Review" gekanselleer. Sederdien betaal ek nou weer my gewone paaiment. Ek het 2 rekeings by Wesbank, ek het die 2 voertuie dieselfde maand en jaar gekoop, prys baie naby mekaar. Altwee die voertuie is van die begin af presies dieselfde gehanteer en betaal. Wat baie vreemd is die 1 voertuig se balans kom af, maar die ander voertuig gaan net op en op. Na verskeie navraag het die ene Robert Mabundu my meegedeel die 1 rekening se rente is verhoog na 17% en die maande is verleng na 84 maande, dit is die eerste woord wat ek darvan hoor. Hy se ek moet dit uitklaar met die "Debt Review" mense en die mense van die Debt Review se dit is onwettig die bank mag dit nie doen nie. Ek is nou meer in die skuld as voor die Debt Review. Ek sal mos nooit die voertuig kan klaar betaal met 17% rente en 84 maande. Is dit leagal. Ek is ook besig met die NCR om uitklaring te kry.

Date:

Company: Wesbank

Country: South Africa   City: Head office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google