AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Swak terugvoering | #162917

Standard Bank
Swak terugvoering

Ons het al amper 4 weke terug na die tak toe gegaan met alles wat gevra was ek meen alles al wat Mev Smith of wat ook haar nregte van was of is net die goed deur stuur na die hoof bank vir n 2 de verband op ons huis

na n week wat my vrou bel en vra wat is wat se die huislening mense dat daar is goed uitstande en hulle het die tak gevra om dit aan te vra ons gaan toe weer na die vrou toe sy se sy het dit deur gesit maar sal weer dit doen

Na n week bel die huislening mense ons om te se ons aansoek is afgekeer omdat ons nie die nodige papier werk deur gesit het nie

ek bek die custemor complain lyn net om te hoor hulle sal dit deur sit en terug kom na ons toe

wel julle dien is soos altyd swak maar wat my bekommerd maak is dat self die bestuur al so optree en dat ek reeds aansoek gedoen het om my hele veband weg te vat soos julle weet hey ek al klaar die versekering en my persoonlike rek weg geneem

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Spring selcourt

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google