AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Hoeveel mense word so gevang??? | #138891

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Die mense het my geskakel en gevra of hulle vir my 'n quote kan doen... toe se ek dis reg... maar ek gaan eers die nodige dokumentasie deurgaan en hulle dan antwoord... waarop hulle self besluit het hulle begin geld aftrek. Ek het baklei en gese hulle moet my geld terug betaal... hulle het dit toe gedoen... toe gaan die makelaar weer aan en wil he ek moet dit vat... nodeloos om te se... hulle het weer geld begin aftrek. Tot ek met 'n vrou gepraat het toe se sy hulle sal dit terug betaal. Ek het gedink alles sal reg wees en ek vra of hulle vir my 'n quote kan doen op my motor en besigheid... sjoe toe wil hulle vinnig reageer... Ek is nog steeds by my eie assuransie... dit is teen die wet om 2 assuransies te he... Wat staan my te doen in die geval... ek wil niks he van die mense nie... hulle wil 'n mens die heeltyd in 'n blik druk...

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: Southafrica

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google