AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Capitec Bank - Slegste Diens ooit! | #11218

Capitec Bank
Slegste Diens ooit!

Transaksies wat gemaak was het van my rekening afgegaan soos normaal. Na ek my staat nagegaan het, het ek die Client Care geskakel wie aan my gese het daardie bedrag is gevries vir die transaksies wat gedoen was in Des 2012. Die kleiner bedrag kon ek gebruik maar op 6 Jan 2013 kry ek weer 'n boodskap wat se dat die verhaaling weer gedoen is.ek gaan na die tak om te bevraagteken waarom ek in 'n minus is en dit word aan my gese dat die geld nie verhaal was op die dag van die transaksie nie. Wat my die kwaadste maak is dat ek die blaam kry na ek gese was die geld is gevries vir daardie spesefieke transaksies maar op die 6de was dit weer verhaal.nou word ek verantwoordelik gehou vir iets wat nie my skuld is nie. Neem dit op met client care maar hulle plaas net die blaam op my en wil niks verstaan van hulle konsultante wat vir my die verkeerde informasie gegee het nie. Hul weier om die geld af te skryf as ook my balans wat beskikbaar was terug te gee. Client care moet verantwoordelik gehou word vir die verkeerde inligting wat hulle aan my gegee het. Ek weier om hierdie geld terug te betaal vir iemand anders se foute nie. Ek was nooit terug gebel soos belowe nie ek moet agter hulle bel.

Date:

Company: Capitec Bank

Country: South Africa   City: Client Care

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google