» » Absa - VOERTUIG VERSEKERING | #110715

Complaint / review / scam report
Absa
VOERTUIG VERSEKERING

Hi

Ek het 'n voertuig deur ABSA gekoop en hul trek elke maand die geld van my rekening af. Saam met dit het ek versekering op my voertuig. Die maand besluit absa om R792.11 meer van rekening af te trek want volgens hulle het ek nie versekering op my voertuig nie. hul het my glo probeer bel maar kon my nie in die hande kry nie en verder het hul glo n brief in die pos gegooi (ek het nie dit ontvang nie).

wel my vraag is hoe kon ek 'n voetruig koop sonder versekering en verder moet ABSA mos my eers se dat hul gaan geld van my rekening af trek. Nou sukkel ek al vir meer as n week om iemand by absa te kry wat die geld vir my gaan teruggee. Ek het al 3 reference nommers en niemand gee die geld terug nie. ek het nou al 'n complain op di complain lyn by absa ook gegee.

Help asb!!!
Author: mm29


Offender: Absa

Country: South Africa   Region: All Country   City: National

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.