AfricaComplaints.com » Art & Creative Work » Complaint / review: Al-mare Swart - CHRISTA EHLERS JEWELLERY | #334851

Al-mare Swart
CHRISTA EHLERS JEWELLERY

Goeie middag, ek sukkel nou al amper 4 jaar om my ringe wat CHRISTA EHLERS vir my moes maak, nadat ons alles bespreek het, te kry. Sy ignoreer net eenvoudig my emails en oproepe. Ek het laas jaar 2013 Desember met haar gepraat, nadat ek van n privaat nommer af gebel het, en sy het bevestig my trou ring is klaar, en daar is goud oor en n diamant, sy sal dit vir my bring, ek wag nou nog vir dit. Ons ooreenkoms was ek gee al my goud en sy maak my 3 ringe oor in wit goud. Ek het wel my 2 ringe gekry na maande. Ek wag nou nog vir my trou ring. Kan iemand my net help asb?

Date:

Company: Al-mare Swart

Country: Durbanville   Region: Wes Kaap   City: Kaapstad   Postal Code: 7450
Address: Durbanville
Phone: 0748122261

Category: Art & Creative Work

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google