Category: Art & Creative work | Complaints and Reviews

Al-mare Swart
CHRISTA EHLERS JEWELLERY

Goeie middag, ek sukkel nou al amper 4 jaar om my ringe wat CHRISTA EHLERS vir my moes maak, nadat ons alles bespreek het, te kry. Sy ignoreer net eenvoudig my emails en oproepe. Ek het laas jaar 2013 Desember met haar gepraat, nadat ek van n privaat nommer af gebel het, en sy het bevestig my trou ...